joufoto

Laai 'n foto
  • Gifappeltjie

    Soos die meeste boere in ons distrik het ons gesukkel met swamme op ons sonneblom. Hier is hulle besig om ... Lees meer

  • Groot Genade

    Selfs na die droogte is ons geseën met 'n oes.

  • Baas van die plaas

    Die mooiste bok op die plaas! My swaer se Swartwitpensbul, Ian.

  • Boere liefde

    Boere paartjie wat by die kaapstad 7s rugby toernooi in hulle khaki pakkies die dag geniet.

  • Eland

    Eland Facial Treatment in the wild

  • Windpomp

    Verlate Windpomp met son agtergrond.

  • Trekker

    Trekker in die woestyn op aanloopbaan.....

  • Sonsondergang

    Rietvallei Sonsondergang Pretoria.

  • Sonstraal Land

    Geneem oppad werk toe, net buitekant Durbanville.

  • Kalf wagter

    Blommie die klein Kalfie het geen mamma of maaitjie gehad nie, die twee het baie gou ingespring en die baba ... Lees meer