joufoto

Laai 'n foto
  • Panda

    Panda is maar 6 maande oud. Sy is 'n rescue van die PETS.

  • Laat middag sonsondergang in die Vallei

    Ek het die foto so rukkie gelede een laat middag in die Sondagsrivier Vallei (Addo) met my selfoon kamera geneem.

  • Pronk

    'n Spog Arabier op 'n Karooplaas vroegoggend

  • Perde fluisteraar

    n Arabierperd vroegoggend by Klipplaat in die Karoo

  • Cabaña Doña Ana se Dorpers

    Hierdie is Dorpers wat aan die Brits familie van Caaguazu, Paraguay behoort. Die grootste stoet in Paraguay

  • DIEPWATERS

    As jou berekeninge uit is kan jy in diep water beland.

  • Goueuur bly die beste

    Vrystaatse sonsondergang. Jy kom altyd terug vir ons groen en goud van die geweste.

  • Watter aalwyn is dit die?

    Ek het n paar van die aalwyne op die plaas. Hulle blom die afgelope maand, is nou amper uitgeblom. Ek ... Lees meer

  • Kalahari-sonsak

    N helikopter wat kom opnames doen in ons omgewing wat teen die sonsondergang afgeneem is.

  • Vroegoggend

    Foto geneem tussen Cruce Guarani en Corpus Christi.