Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Vereistes-vir-die-teel-van-beeste

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vereistes vir die teel van beeste

 

Om die beste resultate in beesteling te behaal, is daar ses beproefde vereistes wat 'n boer moet nakom. Dit behels die geaardheid, vrugbaarheid, gewig, bouvorm, gehardheid en melkproduksie, sê mnr. Laurie Lasater, voorste Beefmaster-beesteler van Texas in Amerika.

Hy en sy seun, Lorenzo, bedryf die bekende L Bar Beefmasterkudde in San Angelo, Texas, wat uit 1 200 beeste bestaan. Hulle is onderskeidelik die derde en vierde geslag in die beestelingbedryf. Die L Bar was die eerste keer in 1890 deur Laurie se oupa, Ed C Lasater, geregistreer. Hy was 'n bekende pionier-beesboer in Texas en die Beefmasterras is deur Laurie se pa, Tom, ontwikkel. Hy het in 1931 met teling begin en in 1941 die ras gevestig.

Lasater het op 'n Beefmasterboeredag op Nigel gepraat. Die geleentheid is deur die Beefmaster Alliance aangebied ter viering van sy 20ste bestaansjaar. Lasater sê die ontwikkeling van die L Bar-kudde is gegrond op vyf sleutelfaktore. Dit sluit in die genetiese geskiedenis van 40 jaar, getrouheid aan die ses vereistes reeds genoem, intensiewe uitskot van vroulike diere, wetenskaplike seleksie van bulle en die belangrikste, reis en leer by ander ernstige beesboere.

Lasater, wat die derde keer in Suid-Afrika is, het verskeie Beefmastertelers besoek. Baie van sy bulle en semen van sy bulle is na Suid-Afrika uitgevoer. Volgens hom het hy in Suid-Afrika van die mooiste Beefmasterbeeste gesien.

Op sy landgoed het hy 'n teelseisoen van 60 dae ingestel. Elke vers kalf op dieselfde tyd as haar moeder en ouma. Elke dier wat moeilik is om te hanteer, word uitgeskot, insluitende diegene wat nie die mas opkom nie.

Foto deur Hans Lombard. Storie volg:
Op die Beefmaster Allianceboeredag is van links: Jannie Ungerer, Balfour, vise-president van die Beefmaster-beestelersgenootskap, Manny da Costa van die Manjoh Ranch en lid van die Beefmaster Alliance, Laurie Lasater van die Beefmaster L Bar Ranch, Texas, VSA en Dawie Fourie, bestuurder voerkrale van Bayer Dieregesondheid.

25 Augustus 2006

0
 
 
  • 2155 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Radiostasie gestraf oor program
  • Ses ding mee om gesogte titel
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction