Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Verlate-plase-staat-se-skuld

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Verlate plase 'staat se skuld'

 
Deur MARIEKE SNYMAN

As grondhervormingsplase nie verlate, geplunder en onproduktief gelê het nie, sou dit nie nodig wees om drastiese regstellingsplanne aan te kondig nie, meen dr. Theo de Jager, adjunk-voorsitter van Agri SA.

Volgens me. Lulu Xingwana, Minister van Landbou en Grondsake, sal die staat grond wat nie volgens vereistes gebruik word nie onmiddellik terugvat en aan mense wat ernstig is oor die landbou oorhandig.

"As die Departement van Grondsake nie aan korrupsie, nepotisme, laksheid en wanbestuur mank gegaan het nie, sou die minister dit nie reeds nodig gevind het om 'n direkteur-generaal en drie provinsiale grondeiskommissarisse te ontslaan nie," het De Jager gesê.

De Jager het ook gesê dat Agri SA die noodsaaklikheid van grondhervorming erken. Agri SA en sy affiliasies steun die vestiging van nuwe swart boere en wil help om van grondhervorming 'n sukses te maak.

De Jager meen dat botsings tussen begunstigdes, onduidelikheid oor regte, onvoldoende en langsame vordering ten opsigte van toegang tot ontwikkelingsfinansiering en 'n gebrek aan kundigheid maar net 'n paar probleme is waarmee die grondhervormingsboere te doen het.

Daar is wel meriete in die minister se plan om plase wat nie benut word nie, terug te vat. Suid-Afrika kan in die huidige globale ekonomiese krisis dit nie bekostig om landbougrond ten duurste aan te koop en dan die produksievermoë daarvan te laat verval nie.

Volgens De Jager moet plaaslike oplossings vir die probleem gesoek word.

"Rolspelers in plaaslike forums moet byeengebring word om grondhervorming met sinvolle landbou-ontwikkeling te koördineer," het De Jager gesê.

9 Maart 2009

0
 
 
  • 2136 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Perd loop in sirkels, deur drade
  • Musiek teen 'fracking' ingespan
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction