Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Vervalle-spoorlyn-lok-diewe

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vervalle spoorlyn lok diewe

 
Deur SUSAN BOTES

In die afgelope twee jaar is sowat 40 km se spoorlyn in die omgewing van Heidelberg, Gauteng, gesteel. Boere van dié omgewing het Landbouweekblad laat weet die enigste rede vir die bestaan van die spoor is dat dit tans as lokaas vir misdadigers dien.

Mnr. Maurice Leonard, 'n boer, sê die diewe vat als - tot die boute. Volgens hom is geen treinspore nou beter as 'n halwe spoorlyn. "As Transnet Spoorvrag nie meer die spore wil gebruik nie, hoekom kom verwyder hulle dit nie? Of hoekom word die spoorlyne nie aan die publiek verkoop nie? Weet jy watse lekker hoekpale só 'n spoorlyn kan maak?," het Leonard gesê.

Die boere van die omgewing het 'n besondere goeie samewerking met die polisie wat tot 'n baie bedrywige gemeenskapspolisiëringsforum gelei het, sê mnr. André Botha, voorsitter van Agri Gauteng en van Agri SA se reg- en ordekomitee.

Die forum, bestaande uit sewe lede van die polisie en 26 reserviste, het sedert 1 Oktober verlede jaar tot 31 Januarie vanjaar onder meer 868 dwarslêers en drie vragmotor- en vier bakkie-vragte vol spoorstawe teruggevind.

Hulle kon aanvanklik nie verstaan waarom die spore in stukke van 1,2 meter opgekap word nie, maar besef toe dat die stawe dan perfek in groot kratte inpas en maklik deur 10 ton trokke weggery kan word.

Mnr. Louis Putter, bestuurder van Afgri se Bloekomspruit-silo wat voorheen deur 'n sylyn bedien is, sê die silo het steeds die vermoë om op treine te laai. Dié silo het volgens Afgri se webwerf 'n opbergingsvermoë van 90 154 ton. Dit is een van vier silo's wat voorheen deur die gesteelde spoorlyn bedien is. Die ander is Leeuspruit (75 462 ton), Goeiehoek (46 692 ton) en Grootvlei (43 000). Grootvlei word egter net in noodgevalle vir koringopberging gebruik.

Mnr. Mike Asefovitz, woordvoerder van Transnet Spoorvrag, sê die kwessie van ongebruikte sylyne is 'n onderwerp wat tans deur Transnet en die Departement van Handel en Nywerheid bespreek word. Die grootste hoeveelheid graan wat in die afgelope jaar deur Transnet van Bloekomspruit verskuif is, is 15 517 ton, sê Asefovitz. "Die inkomste en volumes van hierdie sylyn is nie aansienlik nie."

Landbouweekblad, 25 April 2008

0
 
 
  • 2111 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Grondberaad-sake vorder nie'
  • Rooiwater by beeste
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction