video

Omskep hoendermis in effektiewe kunsmis

Jannie Willemse van Farmsecure Agri Science gee raad oor hoe om hoendermis te komposteer en vir watse tipes grond dit geskik is.

3 Junie 2013

2057 keer gekyk

video

Kosteknyptang in die landbou

Dr. John Purchase van Agbiz praat oor die finansiële dilemma waarin die landbou hom bevind en die Regering se verantwoordelikheid.

9 Mei 2013

1496 keer gekyk

video

Nuwe toepassing bied landbou-innovasie

Met Yara se nuwe landbou-toepassing het produsente nou onmiddellike toegang tot broodnodige inligting.

9 Mei 2013

1502 keer gekyk

video

Trek die Regering nader - John Purchase

Die georganiseerde landbou moet proaktief optree en die Regering meer betrek, meen dr. John Purchase.

8 Mei 2013

958 keer gekyk

video

Dollie se ses jaar-oue vag afgeskeer

Dollie, die Merino-ooi, is na ses jaar vir die eerste keer geskeer, en die vag het sowat 20kg wol geweeg. Hier is 'n kykie na die skeerproses.

1 Mei 2013

1145 keer gekyk

video

Elite-platinumkoei: Willie Strauss

Die Elite-Charolais-koei met die beste produksie. Sy het nege kalwers gehad met 'n TKP van 359 dae.

23 April 2013

965 keer gekyk

video

Saai meer as presisie op plaasvlak

PRIMA™ is die presisieboerdery-diensaanbieding van Farmsecure Agri Science, die grootste landboudeskundige-span in Afrika.

20 April 2013

1485 keer gekyk

video

Elite-platinumkoei: Paul Bester

Die Elite-platinum-Pinzgauerkoei kom uit die naasoudste stoetery van die ras en kom uit die bloedlyne van die voorste telers.

17 April 2013

971 keer gekyk

video

Elite-platinumkoei: Cornelis Rautenbach

Dié teler verkies vroulike diere met 'n TKP van korter as 380 dae. Die vrugbare diere is meer gehard in ekstensiewe toestande.

17 April 2013

613 keer gekyk

video

Elite-platinumkoei: Dr. Rudolph Bigalke

Deur 'versbulle' te kies om geboorteproblemete beperk, kan die boer sy boerdery ver van die plaas af bestuur.

17 April 2013

566 keer gekyk

video

Elite-platinumkoei: Cronjé-familie

Vir drie geslagte hou die Cronjé's van Theunissen al akkuraat inligting by van hul Afrikanerstoet.

9 April 2013

1018 keer gekyk

video

Elite-platinumkoei: Theo van Zyl

Goed bestuurde tussenkalfperiodes en die kortste TKP vir groot kuddes in die ras maak hierdie die top-Sussex-koei.

9 April 2013

621 keer gekyk

video

Elite-platinumkoei: Michiel Geldenhuys

Danksy streng lekbestuur en 'n puik voervloeiprogram handhaaf dié boerdery 'n hoë besettingsyfer en goeie kalfpersentasie.

9 April 2013

683 keer gekyk

video

Elite-platinumkoei: Junius Mungunda

Ten spyte van drie eienaars, drie bestuurstelsels en drie verskillende veldtoestande, het hierdie Elite-koei se produksie uitstekend gebly.

8 April 2013

1218 keer gekyk

video

Elite-platinumkoei: Louis Nel

Poeksie, 'n Hugenoot-koei in die elite-klas, kom uit 'n lang aanloop van prestasietoetsing en rekords.

25 Maart 2013

762 keer gekyk

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights