video

Elite-platinumkoei: Bertus Mong

'Maksimum tonne vanaf die plaas,' is die filosofie waarop mnr. Bertus Mong sy stoetery bedryf.

25 Maart 2013

117 keer gekyk

video

Dís nou 'n pampoen!

Mnr. Johan du Plessis het die rekords laat spat met sy wen-pampoen van 'n allemintige 417,5 kg.

19 Maart 2013

3732 keer gekyk

video

Impak van beesvleisproduksie

Dr. Judith Capper van die Universiteit van Washington praat oor volhoubare beesvleisproduksie.

19 Maart 2013

1160 keer gekyk

video

Elite-platinumkoei: Neville Lansdel

Die Elite 2013-kompetisie van SA Stamboek en Landbouweekblad begin eersdaags. Hier is die eerste finalis.

18 Maart 2013

1621 keer gekyk

video

Madelé se aarbeie floreer

Madelé Ferreira van die Mooihoek-boerdery boer suksesvol met aarbeie, preie en baba-spinasie.

11 Maart 2013

1045 keer gekyk

video

Freda 'boer met woorde'

Freda Schoeman van Werk op Werf het 'n suksesvolle onderneming wat uit haar kreatiewe sy voortspruit.

11 Maart 2013

1074 keer gekyk

video

Celesté bied rusplek aan baie

Celesté Leonard van die Klipkraal-gastehuis bied aan stedelinge 'n rusplek weg van die stad se gewoel.

11 Maart 2013

593 keer gekyk

video

Anja se tamaties 'tydloos'

Anja Fourie boer al vir ses jaar met groot sukses met tamaties naby Bethulie met haar 'Timeless Tomatoes'.

11 Maart 2013

589 keer gekyk

video

Christa se beskuit is bobaas!

Christa van der Merwe het met haar beskuitbesigheid LBW en Sanlam se Vroue-entrepeneur-kompetisie gewen. Kyk hier na 'n video oor haar besigheid.

9 Maart 2013

777 keer gekyk

video

Amarok: 'n Slim bakkie

Andries Groenewald het gaan kyk hoe die Amarok met verskillende hindernisse in die suide van Namibië klaarspeel.

19 Februarie 2013

2447 keer gekyk

video

Hoe bepaal mens grond se opbrengspotensiaal?

Jannie Willemse van Farmsecure vertel hoekom dit belangrik is om die potensiaal van grond vas te stel.

14 Februarie 2013

2352 keer gekyk

video

Spaar krag met weggooidoppe!

Makadamia-doppe wat eens bloot weggegooi is, word nou gebruik om elektrisiteitsverbruik- en kostes baie af te bring.

11 Februarie 2013

1459 keer gekyk

video

'God made a farmer'

Dodge Ram se briljante advertensie tydens die Amerikaanse Superbowl het die rol van 'n boer in die samelewing geprys.

4 Februarie 2013

7470 keer gekyk

video

Landbou-toep op Ontbytsake

Mnr. Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, praat op Ontbytsake oor Landbouweekblad se toep.

28 Januarie 2013

1098 keer gekyk

video

Plaaswerkers: Genoeg van geweld

Plaaswerkers het genoeg gehad van geweldadige stakings en vakbonde wat namens hulle met boere onderhandel.

22 Januarie 2013

1385 keer gekyk

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights