video

Kampvegter vir plaaswerkers?

Mnr. Nosey Pieterse dring daarop aan dat plaaswerkers R150 per dag betaal moet word en reken die mag is in die werkers se hande.

22 Januarie 2013

895 keer gekyk

video

Voertuie, winkel en polisie loop deur

Gerrit Schaafsma was op die toneel toe 'n horde betogers 'n winkel geplunder het tydens stakings in die Wes-Kaap.

10 Januarie 2013

3602 keer gekyk

video

Stakingschaos in Wes-Kaap

Oproerige betogers en polisiebeamptes gewapen met rubberkoeëls het op De Doorns teen mekaar te staan gekom.

10 Januarie 2013

1912 keer gekyk

video

Kynoch - van toeka tot vandag

Kynoch is een handelsmerk wat 'n huishoudelike naam in die landbou in Suid-Afrika is. Hierdie video skets die maatskappy se mylpale oor meer as 100 ja...

21 Desember 2012

1356 keer gekyk

video

Boereplan: 'n Piesangstronkkerwer

Dié piesangstronkkerwer is deur 'n boer in Gauteng gebou en kan die piesangbedryf baie geld spaar!

6 Desember 2012

2010 keer gekyk

video

Deel van wins na plaaswerkers?

Mnr. Tony Ehrenreich het aan werkers in De Doorns gesê hulle moet R150 per dag kry én 'n aandeel van die boer se wins.

5 Desember 2012

3080 keer gekyk

video

!Aimab-superplaas in Namibië

Die !Aimab-superplaas is 'n indrukwekkende onderneming naby Mariental waar 1500 koeie drie keer 'n dag gemelk word.

3 Desember 2012

2263 keer gekyk

video

'n Ode aan Pinotage

Pinotage is 'n eg-Suid-Afrikaanse wyn en is sinoniem met die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Ons bring hulde aan dié wynsoort.

28 November 2012

773 keer gekyk

video

Stakings: Wat sê boere?

Johan van der Merwe gesels met Wes-Kaapse boere oor hoe hulle voel oor die onlangse stakings in dié provinsie.

22 November 2012

2522 keer gekyk

video

Boereplan: Skeurploegroller

'n Vrystaatse boer het 'n werktuig slim aangepas en skeurploeg-roller gemaak wat ligte werk maak van diep bewerking.

22 November 2012

1419 keer gekyk

video

Stakings: Wat sê plaaswerkers?

Johan van der Merwe gesels met Wes-Kaapse plaaswerkers oor hoe hulle voel oor die onlangse stakings in dié provinsie.

22 November 2012

2168 keer gekyk

video

Boer vooruit met GrondGuru

Kyk na 'n video van hoe Farmsecure en sy span kundiges vir jou kan bystaan om jou boerdery so doeltreffend as moontlik te maak.

20 November 2012

747 keer gekyk

video

Tina praat met betogers

Kyk na 'n video waar min. Tina Joemat-Pettersson met betogers praat sowel as 'n onderhoud met mnr. Pat Marran.

14 November 2012

2848 keer gekyk

video

Onluste ook by Ceres

Die onrus oor plaaswerkers se lone het na Ceres uitgebrei waar polisie sake met rubberkoeëls probeer beheer het. LBW was daar.

13 November 2012

4417 keer gekyk

video

Hewige hael in Johannesburg

Dele van die Oos-Rand het laat Donderdagoggend onder 'n hewige haelstorm deurgeloop. Kyk hier na 'n video.

8 November 2012

1980 keer gekyk

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights