video

Grond Guru

’n Nuwe diens waar boere vrae oor grond en verwante sake kan vra. Onder leiding van dr. Eduard Hoffman van die Universiteit van Stellenbosch. Geborg d...

12 Oktober 2012

722 keer gekyk

video

Volstruise-protokol: Uitslagting

Hoor wat volstruisboere in Suid-Afrika te sê het oor die Regering se beleid vir die uitslag van volstruise.

11 Oktober 2012

691 keer gekyk

video

Arina kook op Expresso

Arina du Plessis, kosredakteur van Landbouweekblad, kook uit Boerekos op die stel van die ontbytprogram, Expresso.

21 September 2012

820 keer gekyk

video

Hefboom buig staal soos niks

Die hefboom, 'n boereplan ontwerp deur mnr. Hannes (Rooikat) Esterhuyse, buig staal in 'n japtrap en sonder moeite.

21 September 2012

2672 keer gekyk

video

Cardigan Corgi 'n herdershond

Die Cardigan Corgi, Brynderi My Mister Knightley, wys dit is nie net skaaphonde wat goeie herdershonde is nie.

21 September 2012

1623 keer gekyk

video

Skaaptel-kompetisie by Agri Mega

Hoe vinnig kan jy tel? Boere het hul slag gewys met 'n skaaptelkompetisie by die Agri Megaweek.

21 September 2012

874 keer gekyk

video

Skaapkaas uit die Kalahari

Dit sit nie in elke boer se broek om 'n skaap te melk nie. Mnr. Tiaan Visser maak egter heerlike kaas van skaapmelk.

18 September 2012

613 keer gekyk

video

Veteraantrekkers by Heidelberg

Daar was talle gerestoureerde trekkers te siene by die Wes-Kaapse Landbou-Veterane Ekspo.

29 Augustus 2012

1198 keer gekyk

video

Koop jou Boerekos nou!

'n Nuwe kostydskrif, Boerekos, het uit die Landbouweekblad-stal die lig gesien. Arina vertel meer oor die tydskrif.

29 Augustus 2012

1529 keer gekyk

video

Die idee van 'n lekker steak

Hoe lekker is 'n steak dan nou nie? Landbouweekblad praat met Steven Maresch en Chilliboy Ralepelle oor braaidag, steaks en die Ultimate Beef Challeng...

22 Augustus 2012

675 keer gekyk

video

Bokke kuier by Landbouweekblad

Jannie du Plessis en Willem Alberts het kom inloer om te sien hoe dit by hul gunstelling tydskrif lyk.

17 Augustus 2012

1206 keer gekyk

video

Braaivleis is mos boerekos!

Loer agter die skerms waar ons braai vir die ons nuwe kostydskrif, Boerekos, 'n heerlike Afrikaanse kostydskrif.

14 Augustus 2012

1919 keer gekyk

video

Snoeiwenke van prof. Eben Archer

Prof. Eben Archer, 'n legende in die wyn- en wingerdbedryf, deel goeie raad oor snoei sodat die tonne en gehalte beter lyk.

13 Augustus 2012

598 keer gekyk

video

Mynbou palm landbougrond in

Produktiewe landgrond van sowat 80 000 ha kan binne 10 jaar weens mynbou-aktiwiteite in Mpumalanga verlore gaan.

10 Augustus 2012

573 keer gekyk

video

Snoei vir tonne en gehalte

Snoei is een van die basiese wingerdpraktyke, maar dit word dikwels nie reg gedoen nie. Prof. Eben Archer gee raad.

8 Augustus 2012

564 keer gekyk

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights