video

Wie onthou nog padkos?

Ons maak padkos vir 'n onlangse fotosessie vir ons nuwe kostydskrif, Boerekos, wat in September op die rakke is.

7 Augustus 2012

970 keer gekyk

video

So tem sitrusboere taai VSA-mark

In die vrugtebedryf word die sitrusuitvoerprogram na Amerika as van die moeilikste beskou. SA boere het egter die mark getem.

24 Julie 2012

770 keer gekyk

video

Australië se Beef Australia

Australië se beesvleis-ekspo is die grootste ekspo van sy soort ter wêreld. Landbouweekblad het gaan besoek aflê.

18 Julie 2012

1791 keer gekyk

video

Bob Pacey - bosdigter van formaat

Bob Pacey is een van Australië se gewildste "bosdigters" en hy het homself hees gedig tydens die Beef 2012-ekspo.

18 Julie 2012

729 keer gekyk

video

Santas meet voerkraal-ekonomie in proef

Suid-Afrika se Santa-genootskap het pas 'n voerkraal-proef begin waarin 50 jong bulletjies se ekonomiese prestasie in die voerkraal getoets word.

18 Julie 2012

704 keer gekyk

video

I'm Farming and I Grow It

Kyk hier na die snaakse video van drie Amerikaanse boerseuns van Kansas wat ’n bekende liedjie namaak.

10 Julie 2012

2038 keer gekyk

video

Bossiekapper ‘vreet’ indringers op

Brande en bosindringing is ’n groot probleem. Dié bossiekapper word gebruik om brandbane in indringerbos te maak.

2 Julie 2012

1168 keer gekyk

video

Tabak met geenbewerking rook die pyp

Tabak is sover bekend die heel eerste keer in ’n stelsel van geenbewerking in Suid-Afrika verbou. Dit is ’n groot sukses waardeur baie produksiekoste ...

22 Junie 2012

749 keer gekyk

video

Hidrobreking kán water besoedel

Chemiese hidrobrekingsvloeistowwe, wat onder ’n druk van 700 bar op dieptes van 2 000 meter onder die Karookom ingepers gaan word om metaangas te ontg...

15 Junie 2012

931 keer gekyk

video

Boer help meisie deur groot skenking

Mnr. Charlie Pearson het onlangs R60 000 geskenk aan die Juanita Taljaard-trustfonds nadat hy 'n kompetisie van Senwes gewen het.

13 Junie 2012

671 keer gekyk

video

Geen meer pampoenplant met die hand

Mnr. Michris Janse van Rensburg het sy handpampoenplanter aangepas en het nou ’n trekker-model gebou.

8 Junie 2012

1596 keer gekyk

video

Kom soek op ons toep!

Laai ons Landbou-toep op jou iPad af en soek na enigiets wat jy moontlik in jou boerdery kan nodig hê - maklik en vinnig!

4 Junie 2012

1743 keer gekyk

video

New Holland se 'waterstof'-trekker

Die waterstof-aangedrewe trekker van New Holland was een van die groot trekpleisters by vanjaar se Nampo-Oesdag. Boere het gereeld om dié trekker saam...

4 Junie 2012

1070 keer gekyk

video

Kry jou nuwe iPad deur Landbouweekblad

24 Mei 2012

996 keer gekyk

video

Chianinas op skou in Italië

18 Mei 2012

1273 keer gekyk

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights