Angelique praat oor BSV


15 Oktober 2012

Kyk na 'n eksklusiewe video waar Angelique Gerber, aanbieder van Boer soek 'n Vrou, 'n paar geheime oor dié program verklap.


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


amelia hartman

2012/10/16 12:29:38 PM

soek die regte man vir my ma my ma is 46 jaar oud sy is paragtig en sy is baie happy en baie fun sy doen als wt n man se hart begeer. sy hou van plaas en jag en met baie diere werk. sy is so mooi en baie mooi persoonlikheid! julle sal nie n fout maak om my mami te ontmoet nie.


anja

2012/10/17 07:28:47 PM

Ek wil graag n boer he ek is 21 en woon op george het op n klein dorpie groot geword albertinia ek hou van perd ry en op di plaas te help en rond te ry


Simon

2012/10/22 04:41:29 PM

Anja, dalk is ek die een wat jy soek? My plaas is in die Karoo, BAIE perde. Email my upendi@webmail.co.za


Andre

2012/10/29 02:01:26 PM

Amelia jy klink soos die regte een waarna ek al lankal soek.

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights