Beeld van landbou het afstof nodig

Deur Verslaggewer
5 Junie 2016
Die beeld van die landbou in Suid-Afrika het gebreke, maar niemand neem eienaarskap daarvan nie, is een van die menings van ʼn paneel wat oor dié saak gesels het.


Kommentaar

Kommentaar (2) “Beeld van landbou het afstof nodig

  1. Andre Lemmer
    Andre Lemmer

    Ek stem saam…te lank het elke onhaflike Landbou Entiteit net n eie Beeldbou strategie gevolg.
    Die vraag is wie gaan die Inisiatief neem om die Landbou Rolspelers te Mobiliseer en die Aksie Plan
    te Formuleer. Daar is Uitdagings wat sekerlik deur n kundige gefasiliteer moet word.
    Kom.. BOERE..ONS.. PLOEG..PLANT..OES ..VERKOOP ..LANDBOU KULTUUR..
    Andre Lemmer : DA Projects Management LTD ..Professionele Konsultante .

  2. WillemSteyn
    WillemSteyn

    Inderdaad – landbou is stowwerig. Maar dit beteken nie dat ons as Suid Afrikaners nie kan uitbou op nuwe fronte nie. Ek is self besig met ‘n inisiatief – en ek is nie eers ‘n boer nie – waar ek die moontlikheid van alternatiewe voeding-verbouiing metodes ondersoek – en ek is vas oortuig dat die probleme wat ons land se boere in die gesig staar oorkom kan word met ‘n groepie anders-denkendes wat bereid is om na ander metodes en moontlikhede te kyk.

    As ‘n nasie was ons nog altyd innoverend. Hoekom nie nou nie?

    Wie is bereid om my by te staan hiermee met raad wat ek as nie-boer kan gebruik om hierdie idee te ondersoek?
    sp0zlbc8crmd7d8nbt@thrott.com


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels