Beskerm só bokke se horings

Deur Corli van der Merwe
20 Maart 2017
Mnr. Rubin Els, wat met wild by Thabo Tholo in Limpopo boer, het handige raad vir boere wat hulle bokke se horings teen verweer wil beskerm. Bome en drade is soms verantwoordelik vir skade aan horings. Kyk hier na 'n video oor die proses wat Els volg.


Kommentaar

Een kommentaar op “Beskerm só bokke se horings

  1. Willem de Villiers
    Willem de Villiers

    Kan jy glo. Ons probeer om alles meer natuurlik te hou vir meer aanvaarbare jagpraktyke, dan kom die geldjagters en sit flippen pype op die horings om lengtes te manipuleer. Gn wonder so baie het al swak genetika op veilings gekoop nie. Twee standaarde by horinglengtes, pypdraende en nie pypdraende bulle.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels