Bioberoking: Koolgewasse kan grondplae veilig onderdruk

Deur Amelia Genis
3 Januarie 2017
Grondgedraagde plae word ten beste onderdruk waar gekapte bioberokingsgewasse binne ’n minuut tot ’n diepte van 25 tot 35 cm ingewerk word en die grondoppervlakte net so vinnig geseël word. Artikel in LBW van 20 Januarie 2017.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.