Boer só met gratis biologie

Deur Marleen Smith
22 September 2017
Marleen Smith het Amerika besoek om te sien hoe suksesvol herlewingslandbou in die land is. Mnr. Gabe Brown, ’n dekgewaspionier, is hier aan die woord. Lees Marleen se artikel oor die korrekte samestelling van dekgewasmengsels in die Landbouweekblad van 29 September.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels