Boereplan: Maak skaapwerk nóg vinniger en makliker!

Deur Liezl Vercueil
12 Desember 2016
Dié hanteringsgeriewe maak skaapwerk veel makliker, sê Japs Jordaan van Grootkom, Cradock. Skryf in vir dié kompetisie en wen 'n hommerltuig én opleiding. Video: Japs Jordaan

Ons soek kort video’s van boereplanne wat werk. Die prys is ʼn hommeltuig en opleiding ter waarde van R27 500.

Lees hier meer: Wen ʼn hommeltuig! Skryf nou in


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.