Claire Amm en die Appaloosa

Deur Johan Norval
10 Maart 2017
Me. Claire Amm, stigterslid van die Appaloosa-perdetelersgenootskap, het al meer as 20 000 km mededingend te perd afgelê, ook oorsee. Haar bekroonde Alpha-stoetery by Ladybrand lewer al vier dekades kleurryke, veeldoelige perde. (Volledige artikel in LBW, 17 Maart 2017)


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.