Die Russe (en hulle stropers) is hier!

Deur Charl van Rooyen
19 Junie 2017
Die Russe is hier! ‘n Russiese stroper, die Rostelmash Torum 780, is op die Nampo-Oesdag vertoon. Dit word as ‘n funksionele stroper en goeie waarde vir geld beskryf.

Die stroper word deur ‘n kombinasie van beide gevorderde elektronika én basiese onderdele gekenmerk. Dit spog onder meer met ‘n ingeboude kompressor waarmee die bande gepomp kan word. Prys: R4,446 miljoen. Rig navrae aan mnr. Gys Olivier by sel 082 575 7028.


Kommentaar

Een kommentaar op “Die Russe (en hulle stropers) is hier!

  1. Brakanjan
    Brakanjan

    Wat ‘n nice, maar groooooooot speelding om al daai koring teen hardloopspoed op te tel… Ek het darem nou nie plek in my stads erfie en R4 milj om met dit te speel nie! Dankie baie vir plasing van hierdie video (ek hou ook van die mooi musiek wat gespeel word)!


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.