Die stoflande, Schweizer-Reneke

Deur Charl van Rooyen
4 Januarie 2017
Die video is net voor Kersfees op ʼn wenakker tussen landerye geneem op die plaas Krompan, Schweizer-Reneke. Ingestuur deur Hennie Snyman van Parys.


Kommentaar

Een kommentaar op “Die stoflande, Schweizer-Reneke

  1. Olivier Kritzinger
    Olivier Kritzinger

    Alles ‘n aanduiding dat die klimaat drasties verander het en dat ons boere radikale strategiese veranderings moet maak ter wille van oorlewing en dat genoegsame kos vir ons nasie voorsien kan word! Voorspoed en alle sukses aan ons boere vir 2017!


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels