Droogte in westelike mieliegebiede uit vliegtuig gesien

Deur Charl van Rooyen
6 Januarie 2017
Op ʼn vlug oor Schweizer-Reneke, Hertzogville, Hoopstad, Bultfontein, Bothaville, Wesselsbron en Ottosdal is dié kort video geneem. Elke gebied het sy swak dele. Video: David Seretse


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels