Gaan soek skape met hommeltuig

Deur Jan Bezuidenhout
8 Augustus 2017
Sy hommeltuig is vir Willie de Lange van Kapgat, Calvinia, van onskatbare waarde. Willie moet soms na skape soek in kampe van tot 1000 ha, en in ranteveld, en dié hommeltuig maak die lewe vir hom baie makliker. Hy jaag die skape letterlik daarmee aan!


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels