Kaalbas boer maak opslae


25 Oktober 2012

Ná ’n verbod op ’n advertensie geplaas is waarin ’n kaalbas boer gebruik word, mag dit nou weer uitgesaai word.


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Gerda

2012/10/25 04:21:22 PM

Sien niks fout met die advertensie of dat almal kaal is nie. Baie goed gedoen


Elizabeth

2012/10/25 05:22:02 PM

JA wat, mens sien mos nie die "tools" nie, so wat maak dit saak? Mense hou hul tog so verkramp maar die wat die meeste kla is gewoonlik die wta die kat sommer blou knyp in die donker!!


Jacques

2012/10/29 09:25:35 AM

Niks fout in my oë, damm goed


frik

2012/10/30 07:18:50 AM

Baie goeie advertensie. Niks fout daarmee dit issoos ons in die wereld gekom het


Pieter Hugo

2012/10/30 07:40:32 PM

Goeie advertensie - die vraag is net wie gaan onthou wat geadverteer is?


Elize Mare

2012/10/31 11:16:35 AM

Ek dink dit is nogal goed gedoen, dis mos jou plaas, so as jy wil kaal loop kan jy dit mos maar doen! Waaroor het die advertensie nou eintlik gegaan? lol


Piet Retief

2012/11/06 01:09:07 AM

Niks fout nie. Laaik die ad , almal is wit.


Gysbrecht

2012/11/06 04:02:43 PM

Hulle moet dit in Boer soek 'n vrou uitsaai op Kyknet. Boer soek 'n vrou is 'n baie depressing program om na te kyk en dit sal dit ophelder en die vervaardigers die idee gee om plaas van dieselfde ou afgesaagde resep oor en oor en oor en oor te gebruik volgende keer dalk 'n Boer soek 'n Vrou vir nudiste te doen.


laurika

2013/05/01 11:05:04 AM

Baie goed gedoen... sal absoluut van die ham koop.... sexy video.. niks fout nie

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights