Koop jou Boerekos nou!


29 Augustus 2012

'n Nuwe kostydskrif, Boerekos, het uit die Landbouweekblad-stal die lig gesien. Arina vertel meer oor die tydskrif.


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Annamarie Castelyn

2012/09/23 11:55:54 AM

Die uitgawe gekoop gister fantastiese maklike resepte. Baie dankie!!!


Wilma van Niekerk

2012/10/26 03:05:18 PM

Ek is opsoek na een mar kry nerens meer in ou dorpie nie. Julle kan nie miskien vir my een aan stuur nie.


Jeanene

2013/01/02 04:23:44 PM

is opsoek na 3 boerekos resepte tydskrifte. kan mens dit nog bestel. kan ek internet oorplasing doen?


Ronel Nortje

2013/02/06 05:38:22 PM

Ek het in Nov geld inbetaal vir 2x lanbouweekblad boerekos, is dit weer beskikbaar. iemand het gese Begin Febr 2013


corlivdm

2013/02/06 06:32:06 PM

Ronel, daar is wel weer 'n paar Boerekosse beskikbaar. Stuur 'n e-pos met jou inligting na cornelia.vdmerwe@landbou.com en ons sal jou kontak. Maak egter gou, ons het nie baie nie! Groete, Corli


Yvonne Bornman

2013/03/25 09:57:53 AM

Ek soe uitgawes vanaf 2012 tot nou die laaste? Cornelia, hoop jy het nog in stock. Groete Yvonne


Yvonne Bornman

2013/03/25 10:01:28 AM

Ek dink dis een van die beste boeke nog vir kosmaak op die mark! Ek sien die uitgawes stop by 2013/02 ?????? Hoop nie so! Groete Yvonne


corlivdm

2013/03/25 10:10:44 AM

Yvonne, jy kan nog die eerste uitgawe van Boerekos bestel deur Johan Terblanche te kontak by johan.terblanche@Media24.com. Groete, Corli.


Tershia Morton

2013/05/01 07:19:38 AM

Kan u asseblief vir my n kontaknommer of adres stuur vir die Landbou Boerekos Resepteboek? Ek sal baie graag van die Eerste uitgawe wil bestel? Baie dankie Tershia Morton


Leon Fourie

2013/05/13 09:31:21 AM

Wil graag die Landbou Boerekos boek @ R 70.00 met 150 resepte koop maar kom in op webblad om elektronies te betaal. HELP ASB !!!


Liezl

2013/05/14 07:28:01 AM

Hi Tershia en Leon, kontak Johan Terblanche by johan.terblanche@Media24.com of skakel 021 406 2202.


Welma Mans

2013/05/20 10:35:16 AM

Is die Landbou Boerekos 2012 uitgawe nog beskikbaar? Ek het die 2013 gekoop en is uitgehonger om die eerste uitgawe ook te koop.


Sarah Rademan

2013/05/21 05:27:33 PM

Is landbou boerekos uitgawe 1 nog beskikbaar.Het uitgawe 2 gekoop en die reswepte word beproef


Janbez

2013/05/22 09:23:11 AM

Sarah, Ja, Boerekos 1 is nog beskikbaar. Bestel dit van ons winkel af, elders op die webwerf.

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights