Maak wins met dekgewasse

Deur Marleen Smith
24 November 2016
In die gewilde dokumentêr, Under Cover Farmers, vertel VSA boere hoe hulle dit reggekry het om in die eerste jaar wat hulle dekgewasse geplant het, al ’n profyt daaruit kon maak. Video: Natural Resources Conservation Services, VSA se departement van landbou (USDA)


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels