Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie


18 Mei 2012


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Jannie basson

2012/05/30 08:06:19 AM

Eks van die weskus naby Langebaan, wens ek kon gaan, bietjie jaloers, miskien volgende jaar. Dit lyk na 'n wonderlike geleentheid


Onbekende besoeker

2012/05/25 01:27:28 PM

Wel gedaan Graan SA!!! 'n Baie suksesvolle Nampo 2012 agter die rug! Graan SA radio was 'n wenner en die die verkeervloei was 'n vulletjie teenoor laasjaar. Ek moet byvoeg, daar kon dalk bietjie meer en meer gereeld water gespuit word, want die stof was iets vreeslik - beide op die terrein en in die parkeer-areas. Ek's trots om te sê ek's 'n Suid Afrikaaner en trots om deel te kon wees van so 'n wêreldklas tentoonstelling!


A Slabbert

2012/05/25 12:41:38 PM

Was wonderlik lekker! Dankie aan bestuur vir skoon terein. Daar was ongelukkig ook een hartseer. Skool kinders neem eetplekke se tafels oor sodat niemand verder sitplek kry nie. Verder het skool kinders by tenminste 2 geleenthede wat ek naby was 'n bespotting van die gedenknaalde gemaak en daar bo-op geklim om foto's te neem met selfone. Toe hulle aangepraat word was hulle baie uittartend en ongeskik. Dit is vir my baie hartseer dat ons nagedagtenis so bespot word. Baie hartseer!!! Anton Slabbert.


Karel Bredenkamp

2012/05/22 05:01:53 PM

Diie Damsak is ongelooflik! Ek is n patent prokureur en ek het die patent ingedien!


RINDI SCHEEPERS

2012/05/22 03:26:43 PM

Ek probeer elke jaar NAMPO toe gaan. Bly die moeite werd!


Onbekende besoeker

2012/05/21 06:46:27 AM

Baie mooi nampo. Geluk aan bestuur met uitstekende resultate. Die verkeer was ook uitstekend en parkering genoeg. Die Oesfees Mark nie op selde vlak as Nampo.


Marileen

2012/05/20 03:48:00 PM

Unieke oesdag met 'n wonderlike atmosfeer. 'n Fees vir 'n boer met geld! Wonderlike nuwe werktuie en idees!


Onbekende besoeker

2012/05/19 05:24:30 PM

Die OESFEES MARK is baie beter en lekkerder vir al die vroue!!


Derek Odendaal

2012/05/19 03:56:17 PM

Mooi so boere Vasbyt, wel gedaan


Maans

2012/05/18 12:13:15 PM

Vandat jy by die huis bly is die verkeer, toegang en parkering baie beter.


Onbekende besoeker

2012/05/18 10:42:38 AM

Hoop die toegang en parkering tot die terrein is beter as in 2010. Toe was dit gaos, dit het langer as 3 ure geneem om die 20km van Bothaville tot by die feesterrein af te lê!

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights