Nasie in Gesprek – Van plaas tot tafel, volhoubaar

Deur Verslaggewer
30 Mei 2016
Produsente, kleinhandelaars en verskaffers gesels saam oor volhoubare maniere om kwaliteit produkte aan verbruikers te lewer, teen ‘n prys wat sin maak vir beide die produsent en verbruiker. Nasie in Gesprek stel ondersoek in.


Kommentaar

Een kommentaar op “Nasie in Gesprek – Van plaas tot tafel, volhoubaar

  1. Andre Lemmer
    Andre Lemmer

    Dit is Belangrik vir alle Suid Afrikaanse Produk verskaffers om Kennis te Neem van Afrika se Verbruikers
    en Behoeftes. Groot Suid Afrikaanse Retail Winkelgroepe is in Afrika gevestig. Die winkels kan nie Aanhou voedsel invoer vanaf Suid Afrika, en sal al meer deur die Verskeie Regerings gedwing word
    om Verbruikers Goedere ..Bv.Vars produkte plaaslik aan te koop. Dit skep groot geleendhede aan Produsente om in Gasheer lande te Investeer en aan die Ketting groepe te Voorsien.
    Bv. Wool Worths met 60 winkels. Checkers met 18 winkels net in Zambia. Spar wat uitbrei in Afrika.
    Choppies in Botswana…..AFRIKA SOEK KOS …ONS BOERE HET KUNDIGHEID en Die Wil…Kom Ons Doen.
    Andre Lemmer : DA Projects Management LTD Afrika: projects.zambia@gmail.com


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels