New Holland se 'waterstof'-trekker


4 Junie 2012

Die waterstof-aangedrewe trekker van New Holland was een van die groot trekpleisters by vanjaar se Nampo-Oesdag. Boere het gereeld om dié trekker saamgedrom en NH-personeel moes soms bontstaan om al die vrae te beantwoord.


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


C L Smuts

2012/06/07 11:11:25 AM

Hoe lank gaan dit wees voor die brandstof mafia hulle houvas gaan kry op die vervaardiging van die trekker en die maatskappy gaan afdreig om nie brandstof te verskaf aan kliente wat trekkers het van dieselde maatskappy maar wat met gewone brandstof werk?

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights