Osse op Sandstone ingespan

Deur Johan Norval
19 Mei 2017
Osse en muile werk as trekdiere op die Sandstone-landgoed by Ficksburg. Kyk hier hoe erfenisgoedere en veteraanmodelle op dié produktiewe plaas bewaar word. Video: Johan Norval en redigering: Johan Pienaar. (Artikel in LBW van 26 Mei 2017)


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.