Video’s

  • Kry winskopies op Aucor-veiling

    Deur Verslaggewer

    Aucor se volgende veiling vind op 26 Julie om 10:30 plaas. Woon die veiling by en skaf ‘n voertuig vir jou boerderybehoeftes aan.

  • New Holland wys gesig by Val-boeredag

    Deur Corli van der Merwe

    Val-boeredag is jaarliks ‘n gewilde geleentheid op Mpumalanga se landboukalender. Mnr. Ockert Scheepers van New Holland verduidelik hoekom hulle ook dié dag bywoon.

  • In die nuutste Landbouweekblad

    Deur Verslaggewer

    Kyk die video om te sien wat jy in die nuutste uitgawe van Landbouweekblad kan lees – die nuutste en beste landbounuus en artikels beskikbaar op die winkelrak.

  • Boereplan: Raad vir spilpunt wat vasval

    Deur Verslaggewer

    Pieter du Preez het baie gesukkel met ‘n spilpunt wat gereeld vasgeval het. Hy het die spuite links en regs van die wiele vervang met soliede pype en 180 grade spuite. Die spuit wat by die wiele gehang het, het hy verander na twee 180 grade spuite.

  • Boereplan: Vang wild maklik én goedkoop

    Deur Verslaggewer

    ’n Maklik verskuifbare en afstandbeheerde vangnet wat tot vyf springbokke sonder beserings kan vang, is ‘n antwoord om duur vangoperasies met ’n helikopter uit te skakel.

  • In die nuutste Landbouweekblad

    Deur Verslaggewer

    Kyk die video om te sien wat jy in die nuutste uitgawe van Landbouweekblad kan lees – die nuutste en beste landbounuus en artikels beskikbaar op die winkelrak.

  • Droogte: Hope diere vrek in Karoo

    Deur Verslaggewer

    Die droogte eis meer en meer diere in dele van die Karoo en talle boere is desperaat vir hulp met voer.

  • In die nuutste Landbouweekblad

    Deur Verslaggewer

    Kyk die video om te sien wat jy in die nuutste uitgawe van Landbouweekblad kan lees – die nuutste en beste landbounuus en artikels beskikbaar op die winkelrak.

  • KYK: Val-boeredag uit die lug

    Deur Corli van der Merwe

    Val-boeredag word jaarliks tussen Greylingstad en Standerton deur die Watervalboerevereniging aangebied en is bekend vir werktuigdemonstrasies wat duisende mense lok.

  • Vrag #125 met veevoer na Springbok

    Deur Lisa Lottering

    Weens die voortslepende droogte het mnr. Burre Burger, stigter van die Calvinia Nood-groep, tesame met Riemland-studiegroep, veevoer na talle boere aangery. Sowat 60 boere kan nou weer vorentoe kyk. Kyk hier hoe vrag nommer 125 in Springbok afgelewer word! Video