Superkoei van Durbanville


2 November 2012

'n Holstein-koei van die Fair Cape-boerdery naby Durbanville is die eerste lid van die eksklusiewe 100 liter-klub.


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Chris

2012/11/02 02:56:43 PM

Klink vir my na kunsmatige hormoon manupilasie...


Liezl Leibbrandt

2012/11/05 10:54:09 AM

Baie geluk aan julle Faircape manne met julle superkoei!


Oom Papie

2012/11/05 11:02:44 AM

"Leker groot bek", "sprong van rib", goeie toplyn"... alles woorde wat niks beteken nie. Die dier is obviously funksioneel oeltreffend en klaar. Dis al. Goeie gene, goeie voeding en goeie bestuur. Dis wat haar so goed maak. Al hierdie snert van toplyn en spron van rib en groot be beteken niks. Dis niksseggende segoed wat boere by skoue hoor.


Gerdie Landman

2012/11/05 03:02:43 PM

Veels geluk aan die hele Fair Cape span met hierdie merkwaardige produksie. Hierdie lyk na geloofwaardige produksie - die koei en die bestuur by Fair Cape kan dit doen - kyk na haar gewig...! Ons beste Holsteinkoei ooit was Bowette (Ingevoer van die VSA en moeder van die KI bul, Roxette) wat in 1990 reeds op 71 liter per dag gepiek het. Na 22 jaar en met verbeterde voeding en behuising, kan hierdie produksie sekerlik behaal word.


skaapboer

2012/11/08 07:12:00 PM

Congratulations , and to you "Oom Papie" klink vir my jy is jaloers , die son is gemaak om op almal te skyn! Sprong van rib maak sin want dit is plek vir n maag en baie ander goed , n bees met die regte gene gaan natuurlik sprong van rib he.


Judy

2012/11/09 01:49:08 PM

baie geluk


Henry Vermaak

2012/11/09 02:56:42 PM

Dit is wragtig fantasties, baie geluk.Gee asseblief,namens my die koei 'n soen op haar nat neus!


Lise

2012/11/09 08:44:33 PM

Baie geluk Fair Cape. Oom Papie se asb vir ons wat is oom se stalgemiddeld op die plaas en wat oom se geheim is!!! Lyk my ons kan by oom leer oor funksionaliteit. Van bors breedte tot by voet helling het te doen met funktionaliteit. Gaan nie eers begin verduidlik nie!!!


Niel

2013/06/16 08:10:38 PM

Baie geluk met die prestasie dit is n groot prestasie oom se vir ons ook hoe oom dit reg kry dit is wondrlik en wat gee oom vir hulle om te eer!!!

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights