Uitvoer van Wagyu-vleis kan bedryf bevorder

Deur Johan Norval
1 Desember 2016
Die Wagyu en Angus is die perfekte beesrasse om die vleisgehalte vir SA fynproewers te verbeter, het die Woodview-stoetteler, mnr. Brian Angus, op die Aldam-vleisbeesskool gesê. Hy meen plaaslike prima-vleissnitte is reg vir die uitvoermark.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels