Van SA se boere wil na Afrika uitbrei

Deur Verslaggewer
2 Junie 2016
Die enigste kontinent waar die landbou nog kan groei, is Afrika. Dis waarom SA boere noordwaarts uitbrei. Hulle soek nuwe groeipunte, met minder risiko, was die mening van verskeie kenners in ‘n Nasie in Gesprek-sessie.


Kommentaar

Een kommentaar op “Van SA se boere wil na Afrika uitbrei

  1. Andre Lemmer
    Andre Lemmer

    SA LANDBOU en BOERE moet sekere Uitdagings en Besluite met hulself uitklaar rakende Landbou se Status as Produkverskaffer vir…??? ..Plaaslike ..Nasionale..Internasionale markte.
    Suid Afrika alleen kan nie in Groeiende Afrika mark voorsien…Landbou moet uitbrei na Afrika.
    PRODUKSIE ..BERGING..WERKSKEPPING..BELASTING is die Uitdagings wat Ons moet Bestuur.
    DA PROJECTS MANAGEMENT LTD se Bestuur riglyne is :
    01. Government Led…Regerings moet betrek word.
    02. Commercial Private sector Driven Agri projects…Ruggraat van alle Landbou projekte.
    03. Community Small-Rural farmer based projects…Bemagtig..Bestuur..Mentorskap..Leiding.

    VERANDER AGRICULTURE na FARMCULTURE…PLAASKULTUUR is die verstaanbare vir Afrika se mense. Ons het geen ander keuse as Om die massa Kleinboere deel te maak van Afrika se Voedsel ketting. Daar is geen ander Ekonomiese Aktiwiteit ..wat Politieke stabiliteit kan bewerkstellig.
    FARMCULTURE verseker Behuising..Inkomste..Bekostigbare voedsel.

    DA Projects Management LTD : Professionele konsultante vir: Share Block Farm Projects Afrika.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels