Vinnig verskuifbare hoenderhok met sonpaneel

Deur Charl van Rooyen
11 Januarie 2017
‘n Hoenderhok met ‘n sonpaneel op die dak. Dit kan vinnig afgeslaan en op ‘n bakkie vervoer word. Die sonpaneel wek genoeg krag op vir twee lae-energie-gloeilampe en selfoonlaaiers. Mike Bosch se Boschveld-hoenders. (Artikel in LBW van 20 Januarie 2017)


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels