Vlieg oor landerye met hommeltuig

Deur Jan Bezuidenhout
23 April 2015
Vanuit 'n onbemande vliegtuig (hommeltuig, of drone) kan 'n boer duidelik sekere neigings in landerye waarneem. Haevic vlieg hier met sy vliegtuig oor 'n spilpunt by Potchefstroom.


Kommentaar

Kommentaar (3) “Vlieg oor landerye met hommeltuig

  1. FJ Lubbe
    FJ Lubbe

    100 uit 100
    Sal meer wil uit vind oor om hommeltuie te gebruik vir plaas veiligheit.

    • Jan Bezuidenhout

      Goeiedag,
      kontak gerus vir dr Gerhard Coetzee by: gerhard@haevic.co.za.
      Hy is n kenner op die gebied.
      Groete

  2. De Wet
    De Wet

    Endurancedrones is ‘n welbekende verskaffer van stelsels om NDVI opnames te doen.
    Kontak hulle by http://www.endurancedrones.com of bel 0837776603.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels