Voerder uit boereplan word oraloor ingespan

Deur Corli van der Merwe
11 September 2017
Mnr. Greg Miles van Bare Acres, Stutterheim, het dié voerder uit 'n boereplan op sy plaas ingespan.

Dié boereplan van mnr. CA van Niekerk van die plaas Ratelfontein in Calvinia is in Landbouweekblad gepubliseer en daarná verskeie kere aangepas.

 

 


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels