“Voerfabriek” moet korrek werk

Deur Johan Norval
21 November 2016
Vrugbaarheid en die produksie van kalwers of lammers gespeen is die sleutel tot wins in diereproduksie. Mnr. Llewellyn Angus van Arlington meen dat die "voerfabriek" dus behoorlik moet werk om dit te kan bereik. Hy het sy weidingsfilosofie by die Aldam-veeskool geskets. Video: Johan Norval


Kommentaar

Een kommentaar op ““Voerfabriek” moet korrek werk

  1. Hekkie Muller
    Hekkie Muller

    Dis waar als begin. Goeie begin is half gewin


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels