Werktuig keer windskade by mielies

Deur Johan Norval
24 November 2016
Dié werktuig het vir ’n omwenteling in Schweizer-Reneke en omstreke gesorg deurdat dit windskade aan gewasse in sanderige grond voorkom. Mnr. Davie van der Merwe se ontwerp is nou gesog. Video: Johan Norval (Artikel in LBW van 2 Desember 2016)


Kommentaar

Een kommentaar op “Werktuig keer windskade by mielies

  1. sekelbos
    sekelbos

    Briljante plan!!!


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels