video

Betogers brand wingerde af

Chaos het losgebreek in die Hexriviervallei toe betogers wingerde aan die brand gesteek het. Kyk hier na 'n videoverslag.

6 November 2012

8708 keer gekyk

video

Helen Zille praat oor grondhervorming

Me. Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, antwoord 'n vraag van 'n Landbouweekblad-leser oor wat die sukses van grondhervormingsprogramme bepaal.

4 November 2012

525 keer gekyk

video

Moet die jeug die landbou betree?

Mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou, vertel hoekom die jeug die landbou moet betree.

4 November 2012

412 keer gekyk

video

André gesels oor BSV

André van Boer soek 'n Vrou vertel meer oor hoekom hy aan die gewilde reeks deelneem en hoe sy ideale vrou lyk.

4 November 2012

1708 keer gekyk

video

Superkoei van Durbanville

'n Holstein-koei van die Fair Cape-boerdery naby Durbanville is die eerste lid van die eksklusiewe 100 liter-klub.

2 November 2012

2212 keer gekyk

video

Mulder oor grondhervorming

Dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye praat oor die debat rondom grondhervorming.

2 November 2012

745 keer gekyk

video

Bredell oor boere en belasting

Mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, verduidelik hoekom boere nie eiendomsbelasting moet beveg nie.

29 Oktober 2012

738 keer gekyk

video

Louis van BSV gesels

Louis gesels oor die landbou en oor watter wonderlike ervaring sy deelname aan die nuutste reeks van Boer soek 'n Vrou was.

29 Oktober 2012

1781 keer gekyk

video

Nasionale Jeugskou: Hoekom deelneem?

Hoekom moet kinders deelneem aan 'n geleentheid soos die Nasionale Jeugskou op Clanwilliam?

29 Oktober 2012

316 keer gekyk

video

Nasionale Jeugskou: Grootste ooit

Meer as 400 leerdershet van 1 tot 3 Oktober 2012 by die Landbougimnasium Augsburg aan die Nasionale Jeugskou deelgeneem.

29 Oktober 2012

341 keer gekyk

video

Kaalbas boer maak opslae

Ná ’n verbod op ’n advertensie geplaas is waarin ’n kaalbas boer gebruik word, mag dit nou weer uitgesaai word.

25 Oktober 2012

8265 keer gekyk

video

Vloede naby Hankey, Oos-Kaap

Mev. Anneli Young boer naby Hankey en het dié beeldmateriaal geneem van die massas water weens vloede op haar plaas.

22 Oktober 2012

627 keer gekyk

video

Intense haelstorm in Gauteng

'n Massiewe haelstorm het die woonbuurt Edenvale in Johannesburg die naweek getref. Kyk hier na die ongelooflike video.

22 Oktober 2012

3578 keer gekyk

video

Angelique praat oor BSV

Kyk na 'n eksklusiewe video waar Angelique Gerber, aanbieder van Boer soek 'n Vrou, 'n paar geheime oor dié program verklap.

15 Oktober 2012

7531 keer gekyk

video

Grond Guru

’n Nuwe diens waar boere vrae oor grond en verwante sake kan vra. Onder leiding van dr. Eduard Hoffman van die Universiteit van Stellenbosch. Geborg d...

12 Oktober 2012

695 keer gekyk

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights