|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 04:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Die talle uitdagings wat oor diersoorte in die vleisbedryf heen sny, gaan op 'n beraad deurtrap word wat op 2 Maart om 09:00 by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein gehou word.
Die uitdagings behels die verwagte groter vraag na diereprodukte, invoer, sanitêre kwessies (soos bek-en-klou-seer, voëlgriep, varkpes) en aanpassings in die bedryf ten opsigte van voorsiening.
Die oogmerk is om krities na die stand van sake te kyk, inligting onderling uit te ruil en moontlike raakpunte tussen die verskillende bedrywe te bespreek.
Navrae: Proff. André Jooste of Johan Willemse, tel. 051 401 2824 of e-pos: hoffmanlp.sci@mail.uovs.ac.za.
24 Februarie 2006
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24