Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Vleisbeesteler-van-die-jaar

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vleisbeesteler van die Jaar

 
ANDRIES GOUWS

Mnr. Llewellyn Angus, Simmentalerboer van Arlington, is vanjaar Landbouweekblad en Breedplan se Vleisbeesteler van die Jaar. Dié toekenning is verlede week in Bloemfontein aan hom oorhandig.

Hy wen 'n studiereis na Amerika. Die twee naaswenners is mnre. Philip Barnard, 'n Angus-teler van Clocolan, en Russel Clark, 'n Hereford-teler van Dordrecht.

Die Melkboer van die Jaar is mnre. Johan en Tati Schoeman se LMJC-boerdery van Bothaville. Die naaswenners is Broadlands-trust, Inovula-boerdery, mnr. Andrew Masterson en mnr. C.S. Puttergill.

Die Ontluikende Boer van die Jaar is mnr. Themba Dlodlo van Bulawayo in Zimbabwe. Hy het 'n beeesskaal wat deur Rudd-skale geskenk is, gewen.

Talle ander wenners is ook bekroon. Die telers met die beste koeigroepe met die ras waarin hulle koning gekraai het, is Loriza Brahmane, mnr. John en me. Tracey Devonport (Limousin), mnre. Jan Buitendag (Afrikaner), Philip Barnard (Angus), Peter Beith (Bonsmara), André Smit (Charolais), Gerrit Kruger (Hereford), Llewellyn Angus (Simbra) en Charles Olivier (Simmentaler).

Die Landbouweekblad-Breedplan-bul van die Jaar was: Die Angusbul, RL 01 326, van mnre. R.P. en L.E. Campher (Bloemfontein-skou), die Brahmanbul Anmaca Red-M 02 14 van mnr. Kallie D'Alebout (Pretoria-skou), die Brangusbul MM 02 82 van mnr. R. McMurray (Brangusskou), die Charolaisbul ACA 02 103 van mnr. A.A. Smit (Vryburg-skou), die Herefordbul KRM 10 024 van mnr. P.M. Brown (Royal-skou), die Limousinbul Devlan Luxour 02 45 van mnr. John en me. Tracey Devonport (Pretoria-skou), die Santa Gertrudisbul XY 02 74 van mnr. M.J. Britz (Vryburg-skou), die Simbrabul DM 01 288C van mnr. Diethelm Metzger (Windhoek-skou), die Simmentalerbul HPZ 02 25 van mnr. J.P. du Preez (Pretoria-skou) en die Sussexbul PLG 02 59 van mnre. Armitage en Garlick (Royal-skou).

Die Telers van die Jaar van elke ras, was mnre. Jan Buitendag (Afrikaner), Philip Barnard (Angus), W. Snyman (Bonsmara), Jan van Zyl (Brahman), Ferdie Naudé (Brangus), André Smit (Charolais), Russel Clark (Hereford), John en Tracey Devonport (Limousin) en Llewellyn Angus (Simbra en Simmentaler).

Voermol het sy Skaap- en Beesboer van die Jaar op die funksie aangewys. Die Skaapboer van die Jaar is mnr. Paul Grey, van Grey & Grey-landgoed by Ermelo. Die naaswenners was mnr. Wynand du Toit se Wydgelegen-boerdery van Protem en die Van As-broers van Swellendam wat deur mnr. Johan van As verteenwoordig is.

Voermol se Beesboer van die Jaar is mnr. Carl Durow van die C.F. Durow-trust van die Suidelike Streek. Die naaswenners is mnre. Jacques Swart van die Melemba-boerdery in die Noordelike Streek en mnr. Dirk van Niekerk van C.J. Van Niekerk en Seuns van die Oostelike Streek.

12 November 2004

0
 
 
  • 2013 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wolbevordering kry groen lig
  • Wes-Kaap 'rampgebied', maar geen hulp
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction