Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Vleisheffing-lok-reaksie

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vleisheffing lok reaksie

 
THEUNS BOTHA

Verlede week se besluit op die RPO se kongres waarin 80 % van die afgevaardigdes ten gunste van 'n vleisheffing gestem het, het uiteenlopende reaksie onder rooivleisprodusente in die Oos-Kaap uitgelok. Dié provinsie het hom vroeër vanjaar op Cradock teen 'n statutêre heffing uitgespreek.


Mnr. Claude Cloete, voorsitter van Wol Suid-Afrika, sê dit wil lyk asof daar politieke druk op die Landboubemarkingsraad uitgeoefen is om sy vroeëre aanbeveling rondom die heffing aan die Minister van Landbou, ongedaan te maak.


Cloete sê hy staan by vorige standpunt dat die inkomste wat uit die BTW op rooivleis verdien word, eerder gebruik behoort te word om die funksies wat die RPO met die statuêre heffing nastreef, te vervul. "Hoewel daar gehoop word dat die heffing sowat R30 miljoen sal inbring, gaan dit geweldig duur wees om dit in te samel."


Mnr. Richard Glennie van Somerset-Oos sê hy en 'n mede-afgevaardigde, mnr. Louis Slabbert, het besluit om nie die kongres in Pretoria by te woon nie aangesien die Oos-Kaap se standpunt teen 'n heffing nie in die sakelys genoem was nie.


Mnr. Gawie Swart, voorsitter van die Oos-Kaapse RPO, sê die drie afgevaardigdes van die Oos-Kaap wat die kongres bygewoon het, het wel teen die heffing gestem. Hy meen die bemarkingsraad se besluit sal voor einde Julie bekend wees.


Mnr. Albie Jacobs van Steytlerville sê hy is verheug dat die RPO met só 'n groot meerderheid ten gunste van die heffing gestem het. "Die belangrikste betrokkenes in die vleisbedryf steun die heffing en produsente sal daarby baat vind," meen hy.


Mnr. Anton Olivier, 'n afgevaardigde van Cradock, sê hy is bly dat die RPO met só 'n groot meerderheid ten gunste van die heffing gestem het. "Iets moet gedoen word om te keer dat die verbruik van rooivleis verder afneem."


Olivier sê hoewel 20 % van die afgevaardigdes op die RPO se kongres teen die heffing gestem het, is hy oortuig dat as 'n referendum onder produsente gehou word, net sowat 10 % van hulle daarteen gekant sal wees.

30 Julie 2004

0
 
 
  • 1899 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kerrie vir die winter
  • Women on Farms se geldsake bekyk
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction