Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Vpi-groentepryse-styg-78

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

VPI: Groentepryse styg 78%

 
Deur ANDRIES GROENEWALD

Terwyl die algemene verbruikersprysindeks (VPI) van Januarie 2008 tot Januarie 2009 met 8,1 % toegeneem het, het die VPI vir voedsel met 16,1 % gestyg.

Volgens die Nasionale Landbou Bemarkingsraad (NLBR) se kwartaallikse voedselprysmonitor is die styging van 16,1% in die VPI vir voedsel 1,0% laer as die 17,1% wat in Desember 2008 aangeteken is. Die algemene VPI vir Januarie is ook 1,4% laer as die 9,5% van Desember 2008.

Die NBLR reken ook dat die swak ekonomiese groei wêreldwyd algemene stygings in kommoditeitspryse aan bande sal lê. Pryse sal slegs gunstig reageer op gerugte van negatiewe voedselvoorraadvlakke. Dit is ook moontlik dat China se invoere kan taan, wat druk op pryse kan plaas. Daarby moet rekening gehou word met die droogtetoestande in Argentinië en Brasilië wat pryse weer kan ondersteun.

Kyk 'n mens na die jaar-op-jaarprysstygings het mielieprodukte met 8,59% gestyg terwyl koringprodukte met 29,51% duurder geword het. Sonneblomprodukte het nou wel met 'n allemintige 43,6% gestyg, maar dit is aansienlik laer as die prysstyging van 60,55% wat in November 2008 daaraan toegedig is. Die prys van suiwelprodukte het oor die verlsgtydperk gedaal met gemiddeld 0,46% terwyl vleis 7,88% duurder geword het vanaf Januarie 2008 tot Januarie 2009.

Die grootste prysstyging, naamlik dié 78,54% van vars groente, is volgens die NLBR aansienlik meer as die styging van 10,63% wat die voedselprysmonitor in November 2008 daaraan toegedig het.

Die NLBR sê dit is interessant dat die internasionale mielie- en koringpryse tussen Januarie 2008 en Januarie 2009 respektiewelik gedaal het met 13,18% en 31,94%.

3 Maart 2009

0
 
 
  • 2206 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'n Swart perspektief op grond
  • Vis as hondekos?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction