Babers

← Terug na indeks
  • Verwarring oor visvolksname

    Sommige mense praat van “karpe”, ander van “karpers”. Dan het ek ook al gehoor van “graskarp” en “silwerkarp” Is dit alles dieselfde ding?
    • Babers in Europa

      Iemand het aan my genoem dat ons babers ook in Europa (onder andere Nederland) vir akwakultuur gebruik word. Is dit werklik die geval?
      • Inligting vir voornemende visboer

        Ek bly op ‘n plot en ek het so elke maand ‘n nuwe stokperdjie. As dit nie skape is nie, is dit dexters ens......hierdie maand is dit visse. Ek het so 10 m by 10 m (gemiddeld 1m diep) gronddam vir my gebou op my plot, meer vir die kinders om vis te vang. Ek het verlede week 40 x 5 cm lang swartbaars, 10 X 5 cm blou kurpers, 4 x10 cm graskurpers , 3 babers (klein) en so…
        • Visse vir eetdoeleindes

          Ek beplan om met vis te boer wat reeds in my damme voorkom met water wat uit die Oranje Rivier gepomp word. Daar is karp, baber en geelvis. Watter vis behoort geskik te wees vir die etenstafel (in verwerkte vorm) of is daar ’n ander inheemse vis wat meer geskik is as bogenoemde?
          • Teel en voer van babers

            Verskaf asb. vir my meer inligting oor die teel en voer van babers.
            • Babers loop oor land

              Ek is bewus daarvan dat babers oor land kan “loop”. Verder het ek gehoor dat hulle onder modder kan oorleef. Is dit die geval en hoe kry hulle dit reg?