Kurpers

← Terug na indeks
  • Groeitempo van kurpers en karp

    Ek woon in Pretoria en het ‘n paar kurpertjies in ‘n dammetjie van ongeveer 8,000 liter water en wat bykans daagliks uit ‘n boorgat gevoed word. Watter faktore be?nvloed die groeitempo van visse?
    • Hoendermis as visvoer

      Ek het kurpers en karpe in 'n dam. Kan ek vir die visse hoendermis gee om te eet en wat sal die gevolge wees?
      • Duckweed as viskos

        In 'n losstaande dammetjie op my erf groei klein plantjies wat iemand beskryf het as “Duckweed”. Dit is klein ronde liggroen blaartjies van ongeveer 3 mm met 'n wortelsisteem onderaan. Daar is ook 'n effe groter geskulpte plantjie wat meer pienk van kleur is. Wat is die suurstof effek wat dit op die water sal hê? In 'n ander poel swem Blou kurpertjies en Karpe. Is dit raadsaam om van die “Duckweed “vir die visse te voer?
        • Kurpers oorleef in soutwater

          Ek het by iemand gehoor dat kurpers in soutwater kan oorleef. Is dit werklik die geval?
          • Kurpers oorleef in soutwater

            Ek het by iemand gehoor dat kurpers in soutwater kan oorleef. Is dit werklik die geval?
            • Inligting vir voornemende visboer

              Ek bly op ‘n plot en ek het so elke maand ‘n nuwe stokperdjie. As dit nie skape is nie, is dit dexters ens......hierdie maand is dit visse. Ek het so 10 m by 10 m (gemiddeld 1m diep) gronddam vir my gebou op my plot, meer vir die kinders om vis te vang. Ek het verlede week 40 x 5 cm lang swartbaars, 10 X 5 cm blou kurpers, 4 x10 cm graskurpers , 3 babers (klein) en so…
              • Voeding van bloukurpers

                As ek met blou kurper wil boer; sal “duckweed” genoeg wees of moet ek na ander kommersi?le voeding kyk?
                • Visse vir eetdoeleindes

                  Ek beplan om met vis te boer wat reeds in my damme voorkom met water wat uit die Oranje Rivier gepomp word. Daar is karp, baber en geelvis. Watter vis behoort geskik te wees vir die etenstafel (in verwerkte vorm) of is daar ’n ander inheemse vis wat meer geskik is as bogenoemde?
                  • Kurpers in sementdamme in koue klimaat

                    Ons boer in die Suid-Vrystaat met wolskape en gevolglik is daar baie sementdamme om die diere van water te voorsien, maar die watergras, alge en plante is `n groot kopseer. Onlangs het ek gehoor dat mense kurpers gebruik om hul damme skoon te hou. Aangesien kurpers warm water visse is en dit baie koud hier raak, het ek gewonder of hulle hier sal oorleef. Ek het `n persoon van Parys (Vrystaat) gebel, wat visse teel en hy het my verseker…
                    • Visboerdery

                      'n Leser vra watter bykomende waarde of nut hy uit sy plaasdamme en waterbronne kan put wat visse aanbetref en een van ons kundiges help.