Perlemoen

← Terug na indeks
  • Perlemoenboerdery

    In ‘n vorige antwoord oor die stand van akwakultuur in Suid-Afrika het dit geblyk dat perlemoen die grootste bydrae lewer. Dit was vir my verrassend – hoe op dees aarde “boer” mens met perlemoen?