Swartbaars

← Terug na indeks
  • Verwarring oor visvolksname: Swartbaars

    In ‘n vorige antwoord is die verskille tussen die verkillende vorme van karpe bespreek. Ek het ‘n soortgelyke vraag wat swartbaars betref: Kry mens net een tipe swartbaars en waar pas die sogenaamde “Florida baars” in die prentjie?
    • Inligting vir voornemende visboer

      Ek bly op ‘n plot en ek het so elke maand ‘n nuwe stokperdjie. As dit nie skape is nie, is dit dexters ens......hierdie maand is dit visse. Ek het so 10 m by 10 m (gemiddeld 1m diep) gronddam vir my gebou op my plot, meer vir die kinders om vis te vang. Ek het verlede week 40 x 5 cm lang swartbaars, 10 X 5 cm blou kurpers, 4 x10 cm graskurpers , 3 babers (klein) en so…
      • Hoe vinnig groei swartbaars?

        Ek het onlangs swartbaars vingerlinge in my plaasdam losgelaat. Hoe vinnig groei die visse?
        • Vang en loslaat van swartbaars

          In ‘n vorige antwoord is voorgestel dat middelslag swartbaars teruggeplaas moet word (sogenaamde “slot limits”). Watter effek het dit egter op die visse se verdere groei?
          • Swartbaars

            Ek oorweeg dit om swartbaars in van my plaasdamme te plaas vir hengeldoeleindes. Is dit ‘n haalbare idee en wat is die aanbeveling in terme van hoeveelheid vis per area?  
            • Uitheemse visspesies

              Na ‘n vorige navraag oor swartbaars is daar aangedui dat dit ‘n ingevoerde spesie is. Watter ander bekende visspesies is uitheems?