Voeding

← Terug na indeks
  • Hoendermis as visvoer

    Ek het kurpers en karpe in 'n dam. Kan ek vir die visse hoendermis gee om te eet en wat sal die gevolge wees?
    • Duckweed as viskos

      In 'n losstaande dammetjie op my erf groei klein plantjies wat iemand beskryf het as “Duckweed”. Dit is klein ronde liggroen blaartjies van ongeveer 3 mm met 'n wortelsisteem onderaan. Daar is ook 'n effe groter geskulpte plantjie wat meer pienk van kleur is. Wat is die suurstof effek wat dit op die water sal hê? In 'n ander poel swem Blou kurpertjies en Karpe. Is dit raadsaam om van die “Duckweed “vir die visse te voer?
      • Alge as viskos

        Eet visse alge? Kan dit 'n goeie bron van viskos wees en indien wel, watter visspesie vreet alge? Japie
        • Voer vir visse

          Waar kan ek meer inligting oor visvoeding kry?