Algemeen

← Terug na indeks
  • Binnespierse inspuiting in beeste

    Waar is die beste plek om binnespierse inspuitings in beeste toe te dien?
    • Bulle wat vetgemaak word, het diarree, verloor gewig

      Ek het 'n Jersey- en Friesbul wat ek wil vetmaak. Hulle weeg omtrent 250 kg en ek het hulle met Zeramec gespuit. Hulle vreet mielies en SB100 en gras apart. Ek het eers Procon 33 by gemeng toe werk hulle mae, ek vat dit toe weg, maar nou lyk dit asof hulle maer word en nie vet nie. Hulle vreet nou omtrent 13 kg per dag in drie dele. Wat doen ek verkeerd, is die kos te min of wat?…
      • Beantwoording van vrae op www.landbou.com

        Waar kan ek die verskillende skaapvleissnitte met prentjies te siene kry en/of aflaai? Ek het die beeste s’n per toeval op julle webwerf gekry, maar net omdat iemand blykbaar ook spesifiek daarvoor gevra het. Hoop ek kan gehelp word. GROETNIS.
        • Wette en regulasies wat die vleisbedryf raak

          Waar kan ek inligting kry oor wette en regulasies wat die vleisbedryf raak?
          • Las van vinke by voerkraal

            Ek het ontsettend las van vinke. Dit wil vir my voorkom asof hulle elke week verdubbel. Het u miskien raad hoe om die voëls in toom te hou? Weet u dalk wat ander voerkrale doen. Waardeer u insette. Rudolph Botha