Ekonomie

← Terug na indeks
  • Intensief boer met aanteelkoeie

    Is daar enige opsies vir voeraanvulling vir aanteelkoeie wat nog steeds ekonomies sal wees as die weiding baie beperk is? Ons huur op die oomblik grond, maar dit is omtrent net 'n derde van dit wat ons nodig het. Kan 'n mens intensief boer vir aanteeldoeleindes? Speenkalwers kan ekonomies afgerond word met die aankoop van voer, maar hoe gemaak met koeie wat dragtig is en 'n kalf moet speen as die weiding skaars raak? Ons het 25 koeie per 100…
    • Afronding van Friesbulkalwers in vergelyking met vleisraskalwers

      Ek het ‘n paar vrae oor die afronding van Friese:
      • Veekundige Dienste

        Is dit die moeite werd om van ‘n veekundige se dienste gebruik te maak om my skaap- en beesboerdery te verbeter ?
        • Ekonomie van beesvoerkraal vs ooie met lammers

          Waar kan ek die meeste geld maak? Voerkraal met 30 speenkalwers vs 150 ooie met lammers? Watter een is die beste/maklikste om te bestuur ?
          • Slagvee vanaf kommunale grond

            Ek wil slagvee aankoop wat op kommunale grond (voormalige tuislande) in die Oos- Kaap loop. Ons besef die diere word nie ge?nt en gedoseer nie. Ek wil die diere aankoop, dan ent en doseer teen die vernaamste siektes, vir 60 dae aanhou en dan slag. 1)Is dit genoeg tyd vir die ent- en doseermiddels om moontlike siektes en parasiete teen te werk, sodat die karkasse nie afgekeur sou word nie. 2) Wat kan ek ent teen masels en hoe lank…
            • Swart beeste se prestasie in voerkrale

              Ek het ’n plaas op die Hoëveld ge?rf van my oupa en sal graag met Drakensbergerbeeste wil boer. Ek is bekommerd dat die voerkrale nie my kalwers sal wil koop nie. Is dit waar dat ‘n swart bees meer vatbaar is vir siektes as ‘n rooi bees? Sal die Drakensbergerkalwers net so goed groei in die voerkrale soos rooi kalwers? Hannes
              • Inplantering van ou koeie wat afgerond word

                Moet ou koeie wat afgerond word, ge?nplanteer word?
                • Ideale speenkalf vir voerkrale

                  Hoe lyk die ideale speenkalf wat voerkrale soek?
                  • Spekuleer met kalwers

                    Ons het beoog om te begin spekuleer met beeste en was van plan om speenkallers (70 kg) te koop en op ± 230 kg weer te verkoop. ’n Bron het egter vir ons gesê die kalwers sal nie een oorleef nie omdat hulle te klein is om in die veld of op mieliereste te leef en dat die winsgrens nie lewensvatbaar is nie. Is dit waar en hoe gaan mens te werk om dan te spekuleer? Ons het +- R…
                    • Vleisprys-statistieke

                      Waar kan ek statistieke omtrent die pryse van beesvleis (A2/A3-5Q), speenkalf (lewende gewig), skaapvleis (A2/A3), voerlam (lewende gewig) oor die laaste 5 jaar kry?