Beginboerdery

← Terug na indeks
  • Raad vir voornemende kommunale beesboer

    Ek wil graag met beeste begin boer in die Oos-Londen area en soek raad. Wat moet ek in ag neem?
    • Om te meet is om te weet

      Watter inligting is nodig as ek suksesvol met vee wil boer?
      • Oorskakel van skape na beesboerdery

        Hello Wat is die beste manier om van skaapboerdery oor te skakel na beesboerdery,om nog steeds n konstante inkomste te kry?Ons grens aan natuurbewaring en sukkel met ongediertes,beeste kan dalk beter werk as daar n manier is om dit suksesvol oor te skakel. Het jy vir my raad of n website waar ek meer inligting kan kry? Groete Handrey
        • Wil begin boer

          Ek is 'n ingenieur van in my 20's. Ek verdien 'n redelike inkomste by die maatskapy waar ek werk. Ek wil nog my lewe lank boer, maar daar is nie grond in ons familie nie. Dus sal ek my boerdery van die grond af moet opbou! Ek besef indien dit gedoen kan word, gaan ek nie binne vyf jaar nie, maar eerder tien jaar voltyds kan boer. My vraag is: hoe haalbaar is dit vir my as werkende persoon om…
          • Veekundige Dienste

            Is dit die moeite werd om van ‘n veekundige se dienste gebruik te maak om my skaap- en beesboerdery te verbeter ?
            • Beplanning van beesboerdery

              Ek en my vrou woon huidiglik in die UK, London. Ons wil graag terugkom SA toe en in die boerderybedryf betrokke raak. Ons spaar om ‘n groot gedeelte kontant te kan begin en wil meer doelgerig raak oor watter tipe bedrae geld benodig sal word ens. Ek het ‘n voorliefde vir die Beesbedryf en sou graag hierin wou begin. Daar word baie gepraat van “koop vir jou ‘n klomp koeie en huur grond” Baie manne hoor ek doen die ding…
              • Raad vir nuwe beesboerdery

                Goeiemiddag, My skoonpa is ‘n angora-, skaap- en volstruisboer in die Oos-Kaap, Steytlerville-/Willowmore- distrik, en ken die boerderybedryf baie goed na jare se betrokkenheid as kommersiële boer, boerevereniging-voorsitter, Oos-Kaap RPO ens. Na die vraag aan hom het hy my verwys na die kundiges in Landbouweekblad, en ek sou graag u raad wou vra. Ek en my vrou woon huidiglik in die UK, London. Ons wil graag terugkom SA toe en in die boerderybedryf betrokke raak. Ons spaar om ‘n groot…
                • Wil begin boer

                  Goeie dag Ek stel belang daarin om ‘n kleinerige plaas (177 ha) te koop naby aan Bloemfontein (20km) en wil graag meer inligting inwin rakende boerdery aktiwiteite in die omgewing. Ek wil meer spesifiek kyk na watter tipe produkte winsgewend verbou kan word. Wat die gemiddelde insetkoste per hektaar, opbrengs per hektaar en dan ook na die gemiddelde prys wat vir die produkte verkry is oor die afgelope paar jaar. Sal dit hoop op prys stel indien u my kan…
                  • Kursusse in veeboerdery

                    Is daar 'n kort kursus oor hoe om 'n beesboerdery te begin? Ek is woonagtig in die Noorde van Pretoria en sou graag meer kennis wou opdoen.
                    • Wil begin boer?

                      Ek het omtrent R1.4mil los kapitaal en geen skuld,kan grond in Buyskop te Warmbad huur 32ha met 7ha lande en res natuurlike weiding. Water 40 000 l/p/h met twee net huise. Huis ens, teen R5000p/m. Wat sal jy aanbeveel om mee te begin om na 'n jaar inkomste te verdien?